About the Study - ZA

a clinical study for people with

ulcerative colitis

Deelnemers aan die studie sal die studie-instruksies moet volg, studiebesoeke moet nakom en spesifieke mediese toetse moet ondergaan.

 

Wat is die studiemedikasie en hoe lank is die studiebehandelingstydperk?

Sifting: Tot 21 dae
Behandeling: 28 dae
Afdunning: 10 dae
Opvolg: Tot 14 dae

Die studiemedikasie is โ€™n rektale setpil. Elke setpil is saam met โ€™n wegdoenbare Sephure-setpiltoediener verpak.

Nie alle deelnemers sal die studiemedikasie ontvang nie. Sommige pasiรซnte sal plasebo ontvang (โ€™n plasebo lyk soos die studiemedikasie, maar dit bevat geen aktiewe bestanddeel nie).

Hoeveel studiebesoeke gaan daar wees?

Tot 7 studiesentrumbesoeke

2 telefoonoproepe

 

Watter mediese toetse is hierby ingesluit?

 

โ€™n Toets om die binnewand van die kolon te ondersoek. โ€™n Sigmoรฏedoskopie is โ€™n toets om die onderste deel van die kolon te ondersoek.

โ€™n Elektrokardiogram (EKG) is โ€™n toets om u hart vir moontlike tekens van hartsiekte te ondersoek.


Wil u weet of u kan deelneem? Klik hier


Werf tans deelnemers by kliniesenavorsing-sentrums wรชreldwyd Om โ€™n navorsingsentrum naby u te vind, klik asseblief hier.
Vir meer inligting oor ons navorsing of om โ€™n navorsingsentrum naby u te vind, stuur asseblief โ€™n e-pos aan ons span by: research@cessa-uc.com.

 

Cristcot HCA LLC 9 Damonmill Square, Suite 4A, Concord, MA 01742 USA
Privaatheidsbeleid | Gebruiksvoorwaardes

Cessa is die naam van โ€™n deurlopende kliniesenavorsing-proef vir pasiรซnte met ulseratiewe kolitis.
Die behandeling is nie in die handel verkrygbaar nie.
As u simptome het wat met prikkelbarederm-siekte verband hou, kontak u gastroรซnteroloog.