Terms of Use - ZA

a clinical study for people with

ulcerative colitis

Gebruiksvoorwaardes


Effektiewe datum: 1 Januarie 2020 Kennisgewingweergawe: 1.0

Hierdie dokument is die ooreenkoms wat die gebruiksvoorwaardes van ons cessa-uc.com-webwerf reรซl. Die inligting wat op hierdie webwerf verskaf word, is net vir algemene inligtingsโ€‘ en opvoedkundige doeleindes.

Lees hierdie gebruiksvoorwaardes aandagtig deur voordat u toegang tot hierdie webwerf verkry of dit gebruik. Deur toegang tot hierdie webwerf te verkry of dit te gebruik, gee u te kenne dat u die gebruiksvoorwaardes gelees het en dit verstaan, en dat u daartoe instem. As u nie tot die gebruiksvoorwaardes instem nie mag u nie toegang tot hierdie webwerf verkry of dit gebruik nie.

Ons kan moontlik van tyd tot tyd die gebruiksvoorwaardes verander deur hierdie bladsy by te werk. U moet gereeld na hierdie bladsy kyk om seker te maak dat u met enige veranderinge saamstem.

Gebruik van webwerf   Die inligting wat op hierdie webwerf verskaf word, is net vir algemene inligtingsโ€‘ en opvoedkundige doeleindes. Sekere dele van hierdie webwerf is vir spesifieke gehore bedoel, insluitend die gesondheidsorg-gemeenskap en die algemene publiek. U toegang tot hierdie en gebruik van die inligting op hierdie webwerf is onderworpe aan hierdie gebruiksvoorwaardesooreenkoms. Deur toegang tot hierdie webwerf te verkry en dit te gebruik, gee u te kenne dat u hierdie gebruiksvoorwaardesooreenkoms aanvaar, sonder beperking of voorbehoud.

Inhoud   Cristcot HCA LLC (Cristcot) sal redelike pogings aanwend om inligting wat akkuraat en op datum is op hierdie webwerf in te sluit, maar gee hoegenaamd geen waarborge of voorstellings wat die akkuraatheid en volledigheid daarvan betref nie. U stem in dat toegang tot en gebruik van hierdie webwerf en die inhoud daarvan op eie risiko geskied. Nรณg Cristcot nรณg enige partye wat by die produksie of lewering van hierdie webwerf betrokke is, is aanspreeklik vir enige skadevergoeding, insluitend sonder beperking direkte, insidentele, gevolglike, indirekte of bestraffende skadevergoeding, voortspruitend uit toegang tot of die gebruik van hierdie webwerf, of โ€™n onvermoรซ om dit te gebruik, of enige foute of weglatings in die inhoud daarvan nie. Hierdie beperking sluit skade aan u rekenaar of enige virusse op u rekenaar in.

Vrywaring   U stem in om Cristcot, sy amptenare, werknemers en derdepartyvennote te vrywaar, te verdedig en skadeloos te stel, ten opsigte van alle verliese, uitgawes, skadevergoeding en koste, insluitend prokureursgelde, voortspruitend uit enige verbreking deur u van hierdie gebruiksvoorwaardes.

Privaatheid   Cristcot eerbiedig die privaatheid van sy webwerfgebruikers.  Raadpleeg asseblief die privaatheidsbeleid wat die regte en verantwoordelikhede van gebruikers met betrekking tot die inligting wat op hierdie webwerf openbaargemaak word, verduidelik.

Derdepartywebwerwe en โ€‘skakels   Toegang tot hierdie webwerf kan moontlik verkry word via derdepartyskakels waaroor Cristcot geen beheer het nie. Cristcot gee hoegenaamd geen waarborge of voorstellings wat die akkuraatheid of volledigheid van enige inligting op derdepartywebwerwe en aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade of beserings voortspruitend uit sodanige inhoud of inligting nie.

Mediese inligting   Hierdie webwerf kan moontlik inligting bevat wat met verskillende mediese prosedures, mediese toestande en die diagnose en/of behandeling daarvan verband hou. Die inligting op hierdie webwerf is nie mediese advies nie en dit word net vir inligtingsdoeleindes verskaf. Hierdie webwerf vervang nie konsultasie met en advies van โ€™n dokter of gekwalifiseerde gesondheidsorgdeskundige nie. Pasiรซnte moenie die inligting op hierdie webwerf gebruik om โ€™n gesondheidskwessie of siekte te diagnoseer nie. Pasiรซnte moet โ€™n dokter of gekwalifiseerde gesondheidsorgdeskundige raadpleeg vir โ€™n diagnose van of behandeling vir gesondheidskwessies.

Handelsmerke   Alle produkname, met of sonder die handelsmerksimbole, in enige drukgrootte, is handelsmerke in besit van Cristcot tensy andersins aangedui. Die gebruik of misbruik van sodanige handelsmerke of enige materiaal op hierdie webwerf word uitdruklik verbied en dit kan moontlik โ€™n skending van kopiereg of handelsmerkwetgewing beteken. Cristcot verdedig sy intellektuele eiendomsregte aktief en kragdadig, tot die volle omvang van die wet.

Kopiereg   Die inhoud van hierdie webwerf is onderworpe aan kopieregwetgewing. Kopiereg รฃ 2020 Cristcot HCA LLC.

Ongeldig waar verbode   Hierdie webwerf en sy inhoud het ten doel om aan die wette en regulasies van die VSA te voldoen. Hierdie webwerf is toeganklik vir gebruikers buite die VSA en ander lande het moontlik wette, reguleringsvereistes en mediese praktyke wat verskil van diรฉ in die VSA. Hierdie webwerf bevat moontlik inligting wat op โ€™n spesifieke land of streek betrekking het. Dit is moontlik dat nie al die inligting op hierdie webwerf vir alle persone en geografiese streke beskikbaar is nie, of vir alle persone en geografiese streke geld nie. Inligting op hierdie webwerf kan moontlik ongeldig wees waar dit verbode is.

Heersende wet   Hierdie gebruiksvoorwaardesooreenkoms en die gebruik van hierdie webwerf word beheers deur die wet van die deelstaat Delaware.

Ander   Indien daar bevind sou word dat enige bepaling(s) van hierdie gebruiksvoorwaardesooreenkoms onwettig, ongeldig of onafdwingbaar is, sal sodanige bepaling(s) skeidbaar wees sonder om die afdwingbaarheid van die oorblywende bepalings te raak. Cristcot behou die reg voor om te eniger tyd inligting of inhoud van hierdie webwerf te verwyder of te verander.


Werf tans deelnemers by kliniesenavorsing-sentrums wรชreldwyd Om โ€™n navorsingsentrum naby u te vind, klik asseblief hier.
Vir meer inligting oor ons navorsing of om โ€™n navorsingsentrum naby u te vind, stuur asseblief โ€™n e-pos aan ons span by: research@cessa-uc.com

 

Cristcot HCA LLC 9 Damonmill Square, Suite 4A, Concord, MA 01742 USA

Privaatheidsbeleid | Gebruiksvoorwaardes

Cessa is die naam van โ€™n deurlopende kliniesenavorsing-proef vir pasiรซnte met ulseratiewe kolitis.
Die behandeling is nie in die handel verkrygbaar nie.
As u simptome het wat met prikkelbarederm-siekte verband hou, kontak u gastroรซnteroloog.